Presisiebesproeiing
Dink bietjie verder wat is moontlik met besproeiing.
Die toekoms van die landbou maak staat op nuwe maniere om die produksie te verhoog terwyl dit hulpbronne bespaar en vermorsing verminder. By Lindsay wil ons graag oplossings lewer wat besproeiingsmetodes verbeter en produsente help om elke druppel te laat tel – hetsy op hul eie landery of regoor die wêreld.
Ontdek ons presisie-besproeiingsoplossings.
Zimmatic Precision VRI
Presiese, sonegebaseerde water- en chemiese toediening vir elke deel van u landery, met individuele sprinkelbeheer.
Afstandsbestuur en skedulering
Toonaangewende, revolusionêre besproeiingsoplossing om u werksaamhede van ver af te beheer.
Vloeimonitering
Monitor watergebruik met akkuraatheid vir beter besluitneming en om aan plaaslike regulasies te voldoen.
Hoeveel kan ’n mens bespaar met Zimmatic Precision VRI?
Gebruik ons berekenaar om te ontdek hoeveel geld, water en energie u potensieel kan bespaar met ’n Zimmatic Precision VRI-stelsel.
Vind u naaste handelaar.
U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.
Kyk ons aanbevole hulpbronne.
Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?
08 Mei 2020
Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.
Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte
08 Mei 2020
Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.
Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability
07 Feb. 2020
A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.