Besproeiing

Ons bied ’n omwenteling in landboubesproeiing.

Lindsay is sedert 1955 al ’n pionierverskaffer van besproeiings- en waterbestuur-oplossings. Ons portefeulje van toonaangewende produkte en dienste – van die sterk, duursame Zimmatic®-spilpuntstelsels tot die intelligensie, gevorderde tegnologie van FieldNET™ – help om hulpbronne te bespaar, opbrengs te vermeerder en vir produsente oor die hele wêreld voordelig te wees. Ons bou nie net besproeiingstelsels nie, maar brei ook elke landery en elke werksaamheid se potensiaal uit. Is u gereed om aan die gang te kom?

Bekyk ons oplossings

Ons bied ’n omwenteling in landboubesproeiing.
Besproeiing

Ontdek ons handelsmerke.

Van spilpunte en laterale tot besproeiing-afstandsbestuur en skedulering – ons handelsmerke help u om hulpbronne en winste te verbeter.

Zimmatic

Goed presterende besproeiingstelsels beteken bewese resultate, ongeag wat die besproeiing of werksaamhede se behoeftes is.

Vind meer uit

FieldNET

Volledig geïntegreerde afstandsbestuur en -skedulering met gevorderde tegnologie om u werksaamhede van enige plek af te beheer.

Vind meer uit

Perrot

Maklik hanteerbare, kostedoeltreffende oprolslange vervaardig deur Lindsay Europe vir die besproeiing van ingewikkelde Europese landeryontwerpe.

Vind meer uit

Elecsys

’n Toonaangewende voorsiener van innoverende tegnologie-oplossings wat beter sigbaarheid, doeltreffendheid en beheer van u landerybates bied.

Vind meer uit

Spesialiteitsprodukte

Ons spesialiteitsprodukte sluit in kontrak-vervaardiging en kommersiële buiswerk vir ’n enkelbron-besproeiingsoplossing.

Vind meer uit

 

Waarom spilpuntbesproeiing?

Meganies bewegende besproeiing, bv. spilpunte en laterale, kan die regte hoeveelheid water op die regte tyd op die regte plek lewer, wat groot resultate kan oplewer. Ongeag of u gewasse produseer in rye of nié, of ’n kombinasie van die twee, is daar voordele aan spilpuntbesproeiing.

Lees meer

Waarom spilpuntbesproeiing?

Bereken die potensiële besproeiingsbesparing.

Ons droëlandomskakeling-berekenaar kan help om te visualiseer hoe vinnig daar vir ’n belegging betaal kan word wanneer u na ’n spilpuntbesproeiing-stelsel oorskakel, ongeag die grootte van u landery of werksaamhede.

Vergelyk nou

Hou boek van u spilpunte, te eniger tyd, vanaf enige plek.

Hou boek van u spilpunte, te eniger tyd, vanaf enige plek.

FieldNET Pivot Watch is ’n oplossing vir afstandsmonitering waarmee u ’n ogie oor u spilpunte kan hou. Dit is ’n kostedoeltreffende opsie wat intydse sigbaarheid en rapportering bied, vir slimmer monitering en meer ingeligte skedulering.

Bekyk produk

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

Ons handelaarsnetwerk is altyd daar om besproeiingsprodukte en -dienste te vind wat u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »