Ons handelsmerke

 

Ons bevorder besproeiing al sedert 1955.

Lindsay het begin as nederige boerderytoerustingbesigheid in Nebraska, VSA, maar is vandag ’n internasionale krag vir innovering. Ons reeks besproeiingshandelsmerke bring nuwe idees na landerye en bied moderne oplossings wat elke produsent en elke landery ondersteun. Ons skep nie bloot besproeiingstelsels nie, maar ontwikkel innoverende oplossings wat produsente help floreer.

Bekyk oplossings

 
Ons bevorder besproeiing al sedert 1955.

Kyk ons reeks handelsmerke.

Zimmatic

Zimmatic bied robuuste, duursame, langwerkende spilpuntbesproeiing-stelsels wat u kan help om opbrengs te verhoog en water en energie te bespaar danksy akkurate werkverrigting.

Vind meer uit

FieldNET

FieldNET is die wêreld se eerste, volledig geïntegreerde besproeiing-afstandsbestuur- en skeduleringhulpmiddel wat u in staat stel om u stelsel vanaf feitlik enige plek te monitor en te beheer.

Vind meer uit

Perrot

Perrot-oprol-besproeiingslange word vervaardig deur Lindsay Europe spesifiek vir die Europese landboumark as ’n maklik hanteerbare, kostedoeltreffende oplossing vir ingewikkelde landeryuitlegte.

Vind meer uit

Elecsys

Elecsys bied toonaangewende tegnologie-oplossings en aangepaste elektronika om die sigbaarheid en beheer van u werksaamhede te verbeter vir beter, slimmer produktiwiteit.

Vind meer uit

Spesialiteitsprodukte

Benewens toonaangewende besproeiingsprodukte, bied ons kontrak-vervaardigings- en kommersiële buiswerk-oplossings vir ’n volledig geïntegreerde besproeiingsaanbod.

Vind meer uit

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

Ons handelaarsnetwerk is altyd daar om besproeiingsprodukte en -dienste te vind wat u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar