Ons oplossings

 

Brei u landerye se potensiaal uit.

Teen 2030 sal produsente 8,5 miljard mense moet bedien. Dit is meer as dubbeld soveel as 40 jaar gelede. Die toenemende vraag na voedsel en natuurlike hulpbronne noop produsente om aanpasbare oplossings te gebruik wat die opbrengs en winsgewendheid verbeter en risiko en bedryfskoste verminder. Dit is waar Lindsay intree.

Bekyk video

 
Brei u landerye se potensiaal uit.

Ontdek ons toonaangewende oplossings.

Spilpunt- en laterale besproeiingstelsels

Spilpunt- en laterale besproeiingstelsels

Zimmatic® is al vir meer as 50 jaar lank ’n leier in innovasie. Die maatskappy bied maksimum doeltreffendheid en beheer met robuuste, duursame spilpunte en laterale, beheerpanele, baanoplossings ens. vir enige soort landery, toestand of gewas.

Besoek Zimmatic

Besproeiing-afstandsbestuur- en skedulering

Besproeiing-afstandsbestuur- en skedulering

Trek voordeel uit velddata om doeltreffendheid en winsgewendheid te verbeter. Met FieldNET™ bly u in beheer van al u werksaamhede vanaf byna enige plek met ongekende ondersteuning en begeleiding, seisoen na seisoen.

Besoek FieldNET

Oprolslang-besproeiingstelsels

Oprolslang-besproeiingstelsels

Perrot™-oprolslange word vervaardig deur Lindsay Europe en is ontwerp vir die Europese landboumark. Hulle is maklik om te verskuif en te gebruik, en is ideaal vir landerye met vreemde vorms, hoeke of nieaangrensende landerye.

Besoek Perrot

 

Lees hoe spilpuntbesproeiing opbrengs van ’n verskeidenheid van gewasse verbeter.

Ons is ’n pionier op die gebied van besproeiing, en daarom is ons hier om u te help uitvind watter spilpunt- of laterale- masjien voorsien die beste in u groeiende behoeftes vir ’n verskeidenheid van gewasse van oor die hele wêreld.

Lees meer oor gewasse

Lees hoe spilpuntbesproeiing opbrengs van ’n verskeidenheid van gewasse verbeter.

Bereken die potensiële besproeiingsbesparing.

Ons droëlandomskakeling-berekenaar kan help om te visualiseer hoe vinnig daar vir ’n belegging betaal kan word wanneer u na ’n spilpuntbesproeiing-stelsel oorskakel, ongeag die grootte van u landery of werksaamhede.

Vergelyk nou

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

Ons handelaarsnetwerk is altyd daar om besproeiingsprodukte en -dienste te vind wat u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »