FieldNET

 

Bestuur u landerye van enige plek af.

Bekyk en beheer u besproeiingstelsels uit die palm van u hand met ons volledig geïntegreerde besproeiing-afstandsbestuur- en skeduleringstegnologie. FieldNET help u om minder tyd en geld in die veld deur te bring deur groter beheer en sigbaarheid te verkry. Boonop bied FieldNET Advisor ook daaglikse aanbevelings om in u landery se veranderende behoeftes te voorsien.

Meer oor FieldNET

 
Bestuur u landerye van enige plek af.

’n Slimmer manier om u werksaamhede te verbeter.

FieldNET gebruik moderne tegnologie wat naatloos met u werksaamhede kan integreer, sodat u u besproeiing kan monitor en beheer, en daaglikse outomatiese besproeiingskedules kan opstel en feitlik oral implementeer.

Monitor

Monitor

Hou ’n ogie oor u landerye en kontroleer die prestasie op ’n afstand, selfs al is u nie daar nie.

Vind meer uit

Beheer

Beheer

Pas u besproeiingstelsel aan en hou rekening met veranderende toestande direk uit die palm van u hand.

Vind meer uit

Ontleed en pas toe

Ontleed en pas toe

Kry intydse data en aangepaste aanbevelings met FieldNET Advisor vir slimmer, beter ingeligte besluite.

Vind meer uit

Ons maak saam ’n internasionale impak.

Lees hoe ons produsente regoor die wêreld help om afval te verminder en natuurlike hulpbronne te bespaar te midde van die groeiende eise van ons bevolking.

Vind meer uit

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar