Wie is ons

 

Klantvooraan-innovasie. Regwêreld-oplossings.

Lindsay het ’n internasionale innovasiemag geword in verskillende segmente: ons help boere om die wêreld te voed en kosbare hulpbronne te bespaar; munisipaliteite om groeiende bevolkings vrylik en veilig te laat beweeg; en ondernemings om te floreer danksy met beter industriële konnektiwiteit. Elke produk en diens wat ons lewer, is ’n geleentheid om ons wêreld se potensiaal uit te brei.

Meer oor Lindsay

 
Ons visie

Ons visie

Lindsay word die leier in innovasie en markleier in sy kernwerksaamhede danksy beter bestuursprestasie en die bemagtiging van werknemers.

Ons missie

Ons missie

Lindsay bied kragtige besproeiings-, infrastruktuur- en nywerheidstegnologiese oplossings wat natuurlike hulpbronne bewaar en die lewensgehalte van mense regoor die wêreld verbeter.

Ons waardes

Ons waardes

Leierskap – Ons inspireer andere en toon die moed om 'n verskil te maak.
Integriteit – Ons is openlik, eerlik en deursigtig.
Samewerking – Ons skep meer sáám as as individue.
Aanspreeklikheid – Ons stel hoë standaarde en lewer dit.
Respek vir andere – Ons koester 'n inklusiewe kultuur wat mekaar se siening waardeer.

Ons verwagtinge
Veiligheid – Ons verseker dat almal elke dag veilig tuis kom.
Etiek – Ons doen wat reg is, nie wat maklik is nie.

 

Leer ken die visioenarisse agter Lindsay.

Lees meer oor die Lindsay-leierskapspan en hoe hulle ons mense en ons oplossings elke dag vooruit laat beur.

Bekyk die bestuur

 
 

Ontdek ons internasionale werksgeleenthede.

Lindsay is ’n internasionale maatskappy met ’n immerveranderende, diverse kultuur. Ons moedig aanspreeklikheid en prestasie aan om ’n omgewing te skep waar prestasiegerigte mense floreer. Is u gereed om ons te help om natuurlike hulpbronne te bewaar, die wêreldbevolking te voed en padveiligheid te verbeter?

Kontak ons

Kyk wat ons die afgelope tyd gedoen het.

Company Culture Drives Pandemic Response

Company Culture Drives Pandemic Response

Jul 21, 2020

From face masks to social distancing, COVID-19 has changed the way we live and work. While the speed and scope of the coronavirus pandemic posed a number of extraordinary challenges to organizations like ours, the unprecedented global crisis also gave us an opportunity to strengthen our resolve and reinforce our commitment to our values, employees, partners, customers and communities.

Read more »

At Lindsay, Safety is No Accident

At Lindsay, Safety is No Accident

Feb 5, 2020

At Lindsay, safety is not just a goal – it’s an expectation. We have outstanding safety records at our three North American plants and six international locations, because our employees are engaged and willing to be part of the solution when potential problems arise.

Read more »

Celebrating Our Past While Looking Toward The Future

Celebrating Our Past While Looking Toward The Future

Feb 5, 2020

The year was 1948 – President Harry Truman upset Thomas Dewey, Howdy Doody was a popular television show and our founder, Paul Zimmerer, opened a small repair shop in Lindsay, Nebraska.

Read more »