Beleggerverhoudinge
Maatskappyprofiel
Lindsay Corporation (NYSE: LNN) is ’n toonaangewende internasionale vervaardiger en verspreider van besproeiings- en infrastruktuurtoerusting. Die maatskappy is in 1955 opgerig en neem sedertdien die voortou in navorsing en ontwikkeling van innoverende oplossings om in die voedsel-, brandstof-, vesel- en vervoerbehoeftes van die wêreld se vinnig groeiende bevolking te voorsien. Lindsay se besproeiingsoplossings sluit in spilpunt- en laterale landboubesproeiingstelsels en besproeiing-afstandsbestuur en skedulering, asook besproeiingskonsultasie en -ontwerp en IIoT- (industrial internet of things) oplossings. Lindsay se infrastruktuursegment vervaardig toerusting wat padveiligheid verbeter en die verkeer op die wêreld se paaie, brûe en tonnels laat beweeg.

Beleggershulpbronne
Voorraadinligting
Volhoubaarheidshoogtepunt-verslag 2018

Lees in ons jongste volhoubaarheidsrapport hoe Lindsay ons ontwikkelende wêreld onderhou en beskerm, met opsommings oor omgewings-, maatskaplike en bestuursake.
Kry die jongste beleggersnuus van Lindsay.
Registreer vir ons beleggerberig-e-posse en bly op hoogte van Lindsay se beleggersnuus en insig.