Internasionale impak

 

Ons laat elke druppel water tel.

By Lindsay is ons verbind tot ’n meer volhoubare toekoms – vanaf vandag. Ons toonaangewende FieldNET-tegnologie help produsente, grondeienaars en agronomiese adviseurs om hulpbronne te bespaar deur vir hulle data en insig te gee om hul besproeiingstelsel noukeurig te bedryf. Elke bietjie water en energie wat bespaar word, het ’n positiewe impak regoor die wêreld.

 
Ons laat elke druppel water tel.

Ontdek die internasionale impak van FieldNET.

Gallons water gespaar

Kilowatt-ure gespaar


Liters water gespaar

Metrieke ton CO 2 gestoor

Pond CO 2 gered

Het u geweet?

Waterfeite


Die gemiddelde persoon in die VSA gebruik ongeveer 90 gelling water per dag, oftewel 32 850 gelling water per jaar.1 Die besparing hier bo is dus voldoende om ongeveer mense vir 'n volle jaar te onderhou.

’n Olimpiese swembad van 50 meter lank, 25 meter breed en 2 meter diep bevat ongeveer 660 000 gelling water, wat beteken dag bogenoemde besparings genoeg is om Olimpiese swembaddens te vul.

Energiefeite


Bogenoemde energiebesparing is gelykstaande aan die jaarlikse CO2-uitstoot van passasiersvoertuie.2

Die gemiddelde passasiersvoertuig stoot ongeveer 0,91 pond CO2 per gedrewe myl uit, wat beteken bogenoemde besparing gelykstaande is aan myl se ry met 'n passasiersvoertuig.22

Om een gelling petrol te verbrand is gelykstaande aan ongeveer 0,009 metrieke ton CO2-uitstoot. Die energiebesparings vir bogenoemde is dus gelykstaande aan die gebruik van gelling petrol.2


1 Bron: USGS – Hoeveel water gebruik die gemiddelde persoon per dag tuis?
2 Bron: VSA se omgewingsbeskermingsagentskap (Environmental Protection Agency, EPA) – kweekhuisgasuitstoot van ’n tipiese passasiersvoertuig

 

Lees hoe FieldNET Advisor™ kan help.

FieldNET Advisor is ’n revolusionêre oplossing vir besproeiingsbestuur van FieldNET. Dit bied aan produsente eenvoudige, wetenskaplike besproeiingsaanbevelings wat vinniger, beter ingeligte en meer volhoubare besproeiingskedules en besluite moontlik maak.

Bekyk produk

Lees hoe FieldNET Advisor™ kan help.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsprodukte en -dienste u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar