Meer oor FieldNET

 

Die toekoms van besproeiing is in u hande.

By moderne boerdery moet ’n mens presies te weet wat u gewasse en grond nodig het om te floreer, veral wat belangrike bestanddele vir u boerderysukses betref, soos water en energieverbruik. Lindsay se bekroonde FieldNET-produkte en -dienste bied nuttige inligting en leiding uit die palm van u hand om opbrengs en winsgewendheid te verbeter.

Bekyk oplossings

 
Die toekoms van besproeiing is in u hande.
 

Ons help produsente regoor die wêreld.

FieldNET word gebruik deur produsente op byna alle kontinente en op miljoene acre om besproeiing vinnig en maklik te bestuur – om lewens te vergemaklik en doeltreffender te maak.

Kyk getuigskrifte

Ons help produsente regoor die wêreld.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar