Zimmatic

 

Geskik vir elke landery en elke produsent.

Zimmatic-besproeiingstelsels is gebou om te hou. Elke produk het toonaangewende duursaamheid en sterkte, trek voordeel uit innoverende verbeterings en gevorderde tegnologie, en is ontwerp as deel van ’n aangepaste, buigsame oplossing wat u en u landery die beste ondersteun.

Meer oor Zimmatic

 

Ontdek ons toonaangewende oplossings.

Gebou om enige terrein, topografie, klimaat, gewastoestand of uitleg baas te raak.

Spilpunte en laterale

Spilpunte en laterale

Spilpunte en laterale

Vind meer uit

Baanoplossings

Baanoplossings

Baanoplossings

Vind meer uit

Beheerpanele

Beheerpanele

Beheerpanele

Vind meer uit

Presisiebesproeiing

Presisiebesproeiing

Presisiebesproeiing

Vind meer uit

Bereken die potensiële besproeiingsbesparing.

Ons droëlandomskakeling-berekenaar kan help om te visualiseer hoe vinnig daar vir ’n belegging betaal kan word wanneer u na ’n spilpuntbesproeiing-stelsel oorskakel, ongeag die grootte van u landery of werksaamhede.

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

May 8, 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

May 8, 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Feb 7, 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »