Meer oor Zimmatic

 

Vandag gebou om tred te hou met môre.

Sedert die eerste spilpunt-ontwerp van meer as 50 jaar gelede is Zimmatic steeds ’n leier op die gebied van innovasie. Deesdae bied Zimmatic die mees duursame reeks robuuste, tegnologies gevorderde besproeiingsoplossings om u werksaamhede te help verbeter, vir die beste groeiseisoen tot nou toe.

Bekyk oplossings

 
Vandag gebou om tred te hou met môre.
 

Skakel oor na spilpuntbesproeiing.

Spilpuntbesproeiing bied volhoubaarheid en winsgewendheid. Dit is ’n akkurate, buigsame, beproefde manier om opbrengs te verbeter en water- en energieverbruik te verminder.

Kyk voordele

Skakel oor na spilpuntbesproeiing.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar