Beheerpanele

 

Besproeiingsbeheer vir u maklik gemaak.

Haal die beste uit u landery met die beste tegnologie in u veld. Ons volledige reeks gevorderde Zimmatic-beheerders werk almal met FieldNET en is baie maklik om te gebruik, sodat u volledige beheer oor u spilpuntbesproeiing-werksaamhede kan kry.

Bekyk bekendstellingspamflet

 
Besproeiingsbeheer vir u maklik gemaak.

Watter gevorderde Zimmatic-beheerder is die beste vir u?

Ons weet elke produsent se situasie is anders, so laat ons help om die beheerpaneel te vind wat die beste vir u en u werksaamhede geskik is.

712C

712C

Ontdek die allerbeste, mees gevorderde Zimmatic-beheerpaneel.

  • Sluit alles in vanaf die 700C-beheerpaneel
  • Toonaangewende intuïtiewe 12-duim- interaktiewe aanraakskerm met gebruikersvriendelike skerms
  • FieldNET-gereed, vir gedetailleerde status en volledige beheer op en van die landery
  • Werk saam met FieldNET Advisor® vir verbeterde beheer en besluitneming
  • Aanpasbaar by sagte en harde skeidingstukke
700C

700C

Ontdek toonaangewende tegnologie met ongeëwenaarde gebruiksgemak.

  • Sluit alles in vanaf die 500C-beheerpaneel
  • Werk met FieldNET, met GPS-posisionering om dinge outomaties op afstand te stop, die eindpuntpistool te kan beheer, presisiebesproeiingsplanne op te stel, en meer
  • Werk saam met FieldNET Advisor vir verbeterde beheer en besluitneming
  • Aanpasbaar by sagte en harde skeidingstukke
500C

500C

Ons stel bekend: die nuutste generasie standaardpaneel, wat intuïtief én modern is.

  • Ultraeenvoudige skerms
  • Werk met FieldNET, met basiese loopbeheer en eenvoudige pompaansit
  • Ingeboude funksies soos drukafskakeling-waarskuwing, drukherbegin, en nog baie meer
  • Werk met FieldNET Advisor vir gevorderde besproeiingskedulering
  • Kan via seine gebruik word met gevorderde sagteware, fermware en funksiebywerking
  • Aanpasbaar slegs by harde skeidingstukke
VISION vir laterale

VISION vir laterale

Ideaal geskik vir superieure beheer oor die Zimmatic 9500L- laterale stelsel.

  • 15 keer vinniger om te programmeer as konkurrente, danksy ons opstellingslimmerd
  • Maklike, akkurate programmering
  • Aangepaste toepassingsplanne
  • GPS-posisionering
  • Meertalige en metrieke vermoëns
  • Verkrygbaar met FieldNET aan boord
 

Het u ’n ander Zimmatic-beheerpaneelmodel?

Lindsay bied die nuutste generasie Zimmatic-beheerpanele. Ons lewer egter ook steeds verouderde Zimmatic-modelle soos BASIC, BOSS en VISION vir spilpunte. Kontak u handelaar indien u enige vrae oor u huidige beheerpanele het of as u wil opgradeer na die jongste, mees gevorderde modelle.

 
Het u ’n ander Zimmatic-beheerpaneelmodel?

Lees meer oor spilpuntoplossings.

Blaai deur die volledige Zimmatic-reeks, van gevorderde beheerders tot toonaangewende spilpunte en laterale, en stel ’n slimmer, doeltreffender besproeiingstelsel saam wat aan u behoeftes voldoen.

Bekyk produkgids

 

Beheer u werksaamhede op afstand met FieldNET.

Om u Zimmatic-beheerders – en al u werksaamhede – bestuur, is makliker en gemakliker as ooit tevore met FieldNET. Ontdek hoe hierdie volledig geïntegreerde afstandsbestuur-hulpmiddel nuttige insigte en meer beheer bied, te eniger tyd, op enige tyd.

Ontdek FieldNET

Beheer u werksaamhede op afstand met FieldNET.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »