Voordele
Kies ’n loopbaan wat lonend is.
Lindsay bied ’n omvattende voordeleprogram wat ons toewyding tot die werk-lewe-integrasie van ons spanlede versterk. Alhoewel ons voordelepakkette in verskillende liggings en vir verskillende dienstermyne kan wissel, is elkeen gerig op tevredenheid en sukses van die Lindsay-mense wêreldwyd.
![Kies ’n loopbaan wat lonend is.](/uploads/images/sections/494-img-lindsay-career-rewarding-new.jpg)
![Medies](/uploads/images/sections/498-img-lindsay-medical-thumb.jpg)
Medies
Lindsay is daartoe verbind om ons werknemers se tevredenheid en welstand te verbeter deur toegang tot voldoende, bekostigbare mediese en gesondheidsorgdekking.
![Finansieel](/uploads/images/sections/499-img-lindsay-financial-thumb.jpg)
Finansieel
Lindsay bied mededingende loon- en vergoedingspakkette met ekstra aansporings sodat u nie hoef sente omdraai nie – vandag en in die toekoms.
![Loopbaanontwikkeling](/uploads/images/sections/500-img-lindsay-career-dev-thumb.jpg)
Loopbaanontwikkeling
Lindsay belê in ons spanlede. Ons werk saam met ons werknemers om hul kundigheid en hul sukses te bevorder, met dinge soos voortgesette opleiding en verpersoonlikte planne.
![Werk-lewe-balans](/uploads/images/sections/501-img-lindsay-work-life-balance-thumb.jpg)
Werk-lewe-balans
Lindsay bied ’n verskeidenheid van opsies vir werknemers om ’n gesonde werk-lewe-balans te handhaaf wat die beste by hul persoonlike en professionele lewenstyl pas.
![Gemeenskapsbetrokkenheid](/uploads/images/sections/502-img-lindsay-community-involvement-thumb.jpg)
Gemeenskapsbetrokkenheid
Behalwe vir die oplossings wat Lindsay bied, is elkeen van ons liggings daartoe verbind om die vordering van hul gemeenskappe te ondersteun en te koester.