Ontleed en pas toe

 

Slimmer besproeiing. Naatlose integrasie.

FieldNET bring al u besproeiingswerksaamhede bymekaar vir ’n intydse blik op wat in die veld aangaan en om te voorspel hoe u die maksimum opbrengs kan verseker. Sit terug en laat die bekroonde FieldNET Advisor u data ontleed en daaglikse aanbevelings maak wat u op ’n afstand in werking kan stel met ons tegnologies gevorderde produkte en dienste. Van weersveranderinge in gewastoestande – FieldNET maak u bewus en plaas u in beheer, uit die palm van u hand.

 
Slimmer besproeiing. Naatlose integrasie.

Ontdek ons datagestuurde tegnologie-oplossings.

FieldNET Advisor

FieldNET Advisor

Ontdek die bedryf se eerste besproeiingskedulering- en besluitnemingshulpmiddel met wetenskaplike aanbevelings en rapportering.

Vind meer uit

Zimmatic Precision VRI

Zimmatic Precision VRI

Ontdek die mees bewese besproeiingsoplossing op die mark vir veranderlike spoed in individuele sprinkelaars, wat ook versoenbaar is met die FieldNET-platform.

Vind meer uit

Dis alles deel van ons kragtige FieldNET-platform.

Dis alles deel van ons kragtige FieldNET-platform.

FieldNET bied die mees omvattende oplossing om u besproeiingswerksaamhede te bestuur. Ons bekroonde tegnologie bied monitering en beheeropsies vir spilpunte, pompe, vloeimeters en meer, asook FieldNET Advisor-skedulering en Precision VRI-outomatisering, om vir u meer gemoedsrus en vertroue te gee – vandag en môre.

Meer oor FieldNET

 

Ons help produsente regoor die wêreld.

FieldNET word gebruik deur produsente op byna alle kontinente en op miljoene acre om besproeiing vinnig en maklik te bestuur – om lewens te vergemaklik en doeltreffender te maak.

Kyk getuigskrifte

Ons help produsente regoor die wêreld.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar