Zimmatic Precision VRI™

 

Beter veranderlikespoed-besproeiing deur Zimmatic.

Kry beter spoed of sektorgebaseerde VRI om water te bespaar, bewerkbare grond te vermeerder en hoër opbrengs te verkry – dit is alles moontlik met Zimmatic Precision VRI. Hierdie oplossing help produsente om presiese hoeveelhede water of chemikalieë aan elke area op hul landery veld en elke tipe gewas te gee vir kragtige, beproefde resultate.

Bekyk video

 
Beter veranderlikespoed-besproeiing deur Zimmatic.
Haal die beste uit u landerye.

Haal die beste uit u landerye.

  • Eenvoudig om te gebruik en werk met byna enige handelsmerk spilpunt of laterale stelsel.
  • Verander toedieningsdiepte vir verskillende gewasse, plantdatums, terreine of grondtipes
  • Verminder kragverbruik
  • Minder baaninstandhouding
  • Verminder oornatleiding, afvloei en uitloging van voedingstowwe
  • Bespaar besproeiingsbemesting- en besproeiingschemikalie-koste
  • Verbeter gebruik van beskikbare water deur konstantevloei-tegnologie, wat veral nuttig is vir hoekstelsels (eksklusiewe opsie)
 

Beheer al u werksaamhede op afstand met FieldNET.

Zimmatic Precision VRI is volledig geïntegreer met FieldNET, sodat u maklik besproeiings-, besproeiingsbemesting- en besproeiingschemikalie-planne kan opstel en wysig waar nodig. Boonop kan u dit met FieldNET Advisor laat saambind vir maksimum presisie en uitstekende resultate.

Besoek FieldNET

Beheer al u werksaamhede op afstand met FieldNET.

Hoeveel kan ’n mens bespaar met Zimmatic Precision VRI?

Gebruik ons berekenaar om te ontdek hoeveel geld, water en energie u potensieel kan bespaar met ’n Zimmatic Precision VRI-stelsel.

Bereken nou

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »