Oplossings vir besproeiing-afstandsmonitering en -beheer

 

Beheer u besproeiingstelsel met een druk.

FieldNET maak direkte toegang tot en beheer van u besproeiingstelsels moontlik. Van spilpunte en pompe tot vloeimeters, sensors en meer – u kan elke aspek van u besproeiingswerksaamhede bestuur via een eenvoudige skerm. Maak aanpassings wanneer nodig, reageer onmiddellik op veranderende omstandighede, en bly van enige plek af in kontak met u landerye.

 
Beheer u besproeiingstelsel met een druk.

Ontdek ons gevorderde oplossings vir besproeiingsbeheer.

Zimmatic-beheerpanele

Zimmatic-beheerpanele

Zimmatic-beheerders werk met FieldNET vir maklike, akkurate besproeiingsbestuur en -beheer.

Vind meer uit

FieldNET Pivot Control

FieldNET Pivot Control

Gradeer bestaande spilpunte op met FieldNET Pivot Control™ vir volledige sigbaarheid en afstandbeheer van besproeiingstelsels.

Vind meer uit

FieldNET Pivot Control Lite

FieldNET Pivot Control Lite

FieldNET Pivot Control Lite™ is die mees kostedoeltreffende manier om bestaande spilpunte aan te pas vir afstandsmonitering en -beheer.

Vind meer uit

Multi-Control

Multi-Control

Ons bekroonde Multi-Control is ’n 4-in-1-beheerder vir drup- en mikrobesproeiingstelsels.

Vind meer uit

U bly altyd in verbinding danksy FieldNET.

U bly altyd in verbinding danksy FieldNET.

FieldNET bied die mees omvattende pasklaar oplossing om u besproeiingswerksaamhede te bestuur. Sien toerusting in een oogopslag, kyk intyds na u hele stelsel, bly op hoogte met statusberigte en soveel meer danksy ons kragtige, bekroonde platform.

Meer oor FieldNET

Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar