FieldNET Pivot Control™

 

Superior spilpuntbeheer van FieldNET.

Baie produsente gebruik tans verskeie handelsmerke spilpunte, maar FieldNET Pivot Control bied ’n eenvoudige, universele koppelvlak vir al u spilpunte. Hierdie innoverende monitering- en beheeroplossing kan op byna enige handelsmerk elektriese spilpunt geïnstalleer word en is altyd toeganklik danksy die kragtige FieldNET-platform, wat die manier waarop u al u besproeiingswerksaamhede bestuur, vereenvoudig.

Bekyk brosjure

 
Superior spilpuntbeheer van FieldNET.

Watter Pivot Control-produk is reg vir u?

Kies FieldNET Pivot Control vir:

Kies FieldNET Pivot Control vir:

  • Die vermoë om u spilpunt op afstand aan te skakel.
  • Meer beheerfunksies, insluitend die vermoë om die pomp en ’n bykomstigheid op afstand te beheer.
  • Een universele beheerskerm by die landery indien u meerdere tipes beheerpanele het en werksaamhede wil vereenvoudig.
  • Alternatiewe afstandsmonitering en -beheer wat nie vereis dat u ’n nuwe OEM-beheerpaneel koop of u huidige een aanpas nie.

Bekyk video

Kies FieldNET Pivot Control Lite vir:

Kies FieldNET Pivot Control Lite vir:

  • Die laagste hardewarekoste en intekengeld vir ’n beheerproduk.
  • Eenvoudige installasie vir die buigsaamheid om die beheerder jaar na jaar te verskuif.
  • Afstandsmonitering en -beheer indien u spilpunt nie tans op afstand aangeskakel kan word nie (bv. aangedryf deur kragopwekker, rotofase, ens.).
  • As u die grond en spilpunt huur maar u wil u eie afstandsmonitering en -beheertoestelle besit.
  • Opsionele kabeldiefstal-bespeuring.

Bekyk produk

 

Kry meer beheer met besluitondersteuning.

FieldNET Pivot Control en Pivot Control Lite kan naatloos geïntegreer word met FieldNET Advisor, ons bekroonde hulpmiddel vir besproeiingskedulering en besluitnemingsteun. Saam kan hulle u help om u gewas se waterbehoeftes beter te verstaan om te weet wanneer, waar en hoeveel om te besproei.

Bekyk FieldNET Advisor

Kry meer beheer met besluitondersteuning.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsprodukte en -dienste u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar