Verskuifbare spilpunte
Besproei meer grond sonder meer toerusting.
Ons bied drie mobiele besproeiingoplossings waarmee u u belegging oor meerdere landerye kan versprei. Alle opsies het versterkte wielnawe wat maklik na sleepposisie draai.
Waarom sou u die 9500MP moet kies?
Tweewiel- mobiele spilpunt
Die eenvoudig installeerbare 9502MP is ideaal vir wanneer daar gereeld verskuif moet word na landerye kleiner as 40 acre (16 ha), met ’n tweewiel-spilpunt wat draai om ’n vaste anker.
Driewiel- mobiele spilpunt
Besproei landerye van tot 160 acre (65 ha) met die 9503MP. Die stelsel kan maklik in enige rigting gesleep word met ’n veilige konstruksie van grond- en betonbladankers.
Vierwiel- mobiele spilpunt
Die 9504MP bied die nodige stabiliteit vir rowwe terrein en is bedoel om gebruik te word in situasies waar draaispilpunte in ’n reguit streep gerangskik is.
Bekyk alle Zimmatic-spilpuntbesproeiing-opsies.
Lees meer oor die voordele van mobiele spilpunte asook die volledige reeks toonaangewende besproeiingsoplossings van Zimmatic.
Bereken die potensiële besproeiingsbesparing.
Ons droëlandomskakeling-berekenaar kan help om te visualiseer hoe vinnig daar vir ’n belegging betaal kan word wanneer u na ’n spilpuntbesproeiing-stelsel oorskakel, ongeag die grootte van u landery of werksaamhede.
Vind u naaste handelaar.
U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.
Kyk ons aanbevole hulpbronne.
Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?
08 Mei 2020
Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.
Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte
08 Mei 2020
Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.
Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability
07 Feb. 2020
A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.