Hoëspoed-spilpunt

 

Sny u besproeiingstyd in die helfte.

Zimmatic se hoëspoed-spilpunt lewer uitstekende spoed en beheer wat goed is vir gewasse soos wortels, uie, aartappels en weiding. Die 9500HS kan werk teen twee keer die spoed van ’n standaard-spilpuntmotor, om by te bly met die vraag na water en selfs die regte verdunning van chemikalieë.

Bekyk bekendstellingspamflet

 
Sny u besproeiingstyd in die helfte.

Ontdek alle Zimmatic-spilpunt- en laterale stelsels.

Van ’n hoëspoed-spilpunt tot ’n hoekstelsel tot Zimmatic se toonaangewende 9500P-spilpunt, vind die regte oplossing vir u landerye en u behoeftes. Dit maak nie saak watter een u verkies nie, u kry dieselfde robuuste duursaamheid en langwerkende sterkte wat produsente van Zimmatic verwag.

Bekyk brosjure

 

Die vinniger manier om opbrengs te verhoog.

Alhoewel baie gewasse kan baat by hoëspoed-besproeiing, is die 9500HS-spilpunt ideaal vir aartappels, wortels, lusern, uie, suikerbeet en meer. Lees egter meer oor die verskillende waterbehoeftes vir verskillende gewasse – miskien selfs u eie.

Lees meer oor gewasse

Die vinniger manier om opbrengs te verhoog.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »