9500P-spilpunt

 

Hoëgehalte-ontwerp. Hoogs doeltreffende besproeiing.

Ontdek die mees robuuste spilpuntmodel van die Zimmatic-reeks. Dit is gebou met die bedryf se dikste pypleiding en slimste ontwerp, is buigsaam genoeg om enige landery te hanteer en sterk genoeg om die moeilikste omgewings en terrein aan te pak.

Bekyk produkgids

 
Hoëgehalte-ontwerp. Hoogs doeltreffende besproeiing.

Vergelyk Zimmatic-spilpuntmodelle.

 

 

Zimmatic 9500P

Zimmatic 7500P

Belangrikste voordele:

Duursame, robuuste, langslewende spilpunt

Kostedoeltreffende, kompakte spilpunt vir klein landerye

Pyp:

11-maat-pypleiding met diameters van 10 duim, 8⅝ duim, 8 duim, 6⅝ duim en 5 9/16 duim

11-maat-pypleiding met diameter van 4½ duim
Aandryflyn:

Zimmatic-middelaandrywing met outomatiese ratkas

Zimmatic-middelaandrywing met outomatiese ratkas

Kenmerke:
  • Volvloei-versamelring
  • Buigbare Uni-Knuckle-spanverbinder
  • Eksklusiewe verdeelkoppelaar
  • Gevormde uitvloeipunte
  • Beheerpanele
  • GPS-opsie
  • Volvloei-versamelring
  • Buigbare Uni-Knuckle-spanverbinder
  • Outomatiese ratkas, beheerpanele
  • GPS-opsie
Vryruimte:

Laag, standaard, medium, hoog en superhoog

Standaard

  Bekyk produk
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Zimmatic-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »