Meer oor Road Zipper

 

Ons verplaas mense. Veiliger. Vinniger. Slimmer… beter.

Padowerhede en kontrakteurs regoor die wêreld gebruik sedert 1984 The Road Zipper System® om die opeenhoping te bestuur sonder groot investering in die bou van nuwe paaie en brûe. Hierdie kostedoeltreffende, herbruikbare oplossing van Lindsay help om begrotings te laat klop, veiligheid te verbeter en die verkeersvolume te verhoog om meer volhoubare infrastruktuur te skep wat almal bevoordeel.

Bekyk video

 
Ons verplaas mense. Veiliger. Vinniger. Slimmer… beter.

Hoe werk The Road Zipper System?

Buigsame skeidingsmuur

Buigsame skeidingsmuur

Een meter lange stukke hoogs gewapende betonskeidings word aanmekaar vasgeheg tot ’n deurlopende skeidingsmuur.

Die Road Zipper-masjien

Die Road Zipper-masjien

Die “T-top”-skeidingstukke word opgelig (nie gesleep nie) en deur Road Zipper se Barrier Transfer Machine deur ’n vervoerband oorgeplaas.

Nuwe toegewyde bane

Nuwe toegewyde bane

Die masjien verplaas die skeiding tot 9,1 m (30 duim) in één beweging en sit dit saggies neer sonder om die pad te beskadig. Dit werk met snelhede van tot 15 km/h (10 mph).

Die krag van buigsaamheid.

Die krag van buigsaamheid.

The Road Zipper System is een van die min oplossings op die mark wat uitstekende buigsaamheid bied om infrastruktuur te bevoordeel – vandag en in die toekoms. Ons tegnologie van verskuifbare skeidings is ’n proaktiewe, strategiese benadering wat gebruik kan word vir funksionele bane, brûe en tonnels, asook konstruksiewerksones.

Lees meer oor gebruike

 

Konfigureer ’n beter Golden Gate-brug.

Toe een van die wêreld se besigste brûe ’n beter, veiliger manier moes vind om verkeer te laat vloei, het Road Zipper met hulle saamgewerk vir ’n ideale oplossing. Lees meer oor ons buigsame benadering en perfekte installasie.

Kyk gevallestudieKyk alle gevallestudies

Konfigureer ’n beter Golden Gate-brug.
Kontak Lindsay.

Kontak Lindsay.

Het u vrae of wil u meer weet oor The Road Zipper System? Ons span streeksbestuurders is daar om te help.

Kontak ons