Industriële datakommunikasie

 

Ontdek die krag van Elecsys RediGate-reeks.

Elecsys het meer as 20 jaar se ervaring in industriële datakommunikasie en het 30 000 industriële toestelle wêreldwyd in gebruik. Ons RediGate 400 is ’n robuuste, veldbewese, rand-van-netwerk-poort wat ontwerp is vir SCADA en IIoT- (industrial internet of things) toepassings. Wanneer dit met RediGate 100-reeks en RediLink saamgebind word, word poortbestuur vereenvoudig vir beter kommunikasie verminderde bedryfskoste.

Bekyk datablad

 
Ontdek die krag van Elecsys RediGate-reeks.
Die RediGate 400 is ’n veldbewese ontwerp.

Die RediGate 400 is ’n veldbewese ontwerp.

Die RediGate steun op meer as 18 jaar se ervaring in rapporteer-volgens-uitsondering wat dit anders as ander poorte maak. Dit is ’n goed ontwikkelde, bewese oplossing vir oplossing van knelpunte aan die rand van die netwerk.

  • Ingeboude sellulêre modem
  • Outomatiese kommunikasie-uitvalbeskerming (sellulêr, satelliet, kabel)
  • Sekuriteit (TLS, VPN, SSL, brandmuur)
  • 60+ industriële protokolle omgeskakel na DNP3, MODBUS of MQTT
  • Robuus: C1D2-ontploffingsbestand teen -40 tot +75 °C
  • Vervaardig in die VSA
Reken op kragtige prestasie.

Reken op kragtige prestasie.

  • Kan bandbreedte besnoei met meer as 80%
  • Verminder latentheid- en oorskakelingstye
  • Laat afstandstoegang tot landerytoestelle toe met ingeboude VPN
  • Stoor en stuur data aan vir intermitterende kommunikasie
Kommunikasie oor die algemeen.

Kommunikasie oor die algemeen.

Elecsys RediGate se eie MQTT-klant skakel direk met boodskap-middelware/datamakelaars, nuwe en verouderde SCADA-gashere, ERP-stelsels, lekbespeuring, instandhoudingstelsels en ander groot toepassings.

  • IIoT: IBM Watson IoT, Azure IoT, AWS IoT en more
  • SCADA: Ignition, Telvent, Wonderware en meer
Kontak ’n Elecsys-verkoopsbeampte.

Kontak ’n Elecsys-verkoopsbeampte.

Ons kundige span en verspreidingsvennote is altyd daar om vrae te beantwoord en die beste IIoT-oplossings vir u werksaamhede te vind.

Kontak ons

Miskien stel u ook belang in hierdie oplossings.

Gelykrigtermonitering met onderbreking

Gelykrigtermonitering met onderbreking

Gelykrigtermonitering met onderbreking

Vind meer uit

Toetsstasie- en kritiekeband-monitering

Toetsstasie- en kritiekeband-monitering

Toetsstasie- en kritiekeband-monitering

Vind meer uit

Gelykrigtermonitering sonder onderbreking

Gelykrigtermonitering sonder onderbreking

Gelykrigtermonitering sonder onderbreking

Vind meer uit